prinses
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| prinses | prinsesse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| prinsessie | prinsessies |
-
(lêer)
- prin•ses
- Die dogter of kleindogter van 'n koninklike gesin.
- (figuurlik) Mooi (gewoonlik jong) vrou wat haar adellik gedra.
- Prinses Margaret was die jongste dogter van koning George VI van die Verenigde Koninkryk, en die enigste sibbe van koningin Elizabeth II.
- Sy was in die media as prinses Diana bekend, ten spyte daarvan dat sy geen aanspraak op dié titel gehad het nie.
| Vertalings: prinses | |||
|---|---|---|---|