produk
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| produk | produkte |
- pro•duk
- Die resultaat van 'n vervaardiging
- (wiskunde) Die resultaat van 'n vermenigvuldiging
- Die wetsontwerp sluit in 'n verbod op gegeurde produkte, streng beperkings op advertensies, asook 'n ouderdomsbeperking van 18 jaar. [1]
- Bespreek en verduidelik:
– dat ewewydige lyne gelyke gradiënte en gelyke inklinasiehoeke het.:
– dat die produk van die gradiënte van loodregte lyne gelyk is aan −1.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|