Gaan na inhoud

profesie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  profesie    profesieë  
pro•fe•sie
(religie) 'n Bonatuurlike stelling oor wat in die toekoms sal gebeur
  1. Profesie beslaan 'n groot gedeelte van die Bybel. 'n Bietjie meer as 'n kwart van die Skrif was profeties toe die Heilige Gees dit geïnspireer het. [1]
Profeet, profeties

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prophecy(en)
Esperanto: profetaĵo(eo)
Nederlands: profetie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor profesie.