Gaan na inhoud

prolien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
prolien se molekule
Enkelvoud Meervoud
  prolien     
pro•lien
(biologie), (chemie) 'n proteïnogene alfa-aminosuur
  1. Hartgesondheid – Prolien, wat in kollageen voorkom, kan help om jou hart en arteriële wande te beskerm, omdat dit keer dat vet in die bloedstroom ophoop deur die bloeddruk te reguleer [1]
Aminosuur

    Afkorting

Pro

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: proline(en)
Nederlands: proline(nl) o