Gaan na inhoud

pronkskedonk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pronkskedonk    pronkskedonke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pronkskedonkie     pronkskedonkies  
pronk + skedonk
pronk•ske•donk
In Suid-Afrika is pronkskedonke onwettig as dit nie deur die vervaardiger of 'n geregistreerde bakwerkbouer gedoen is nie. (pimped-up vehicle, souped up vehicle)