propionaat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| propionaat | propionate |
- pro•pi•o•naat
- (chemie) 'n Sout of 'n ester van propionsuur met die ioon CH3CH2COO− of die funksionele groep CH3CH2COO-
- Hierdie KKV naamlik, asetaat, propionaat en butiraat is die hoofprodukte van fermentasie van vesel in die kolon. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|