propioonaldehied
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| propioonaldehied |
- pro•pi•oon•al•de•hied
- (chemie) Die alkanaal met drie koolstofatome en formule CH3CH2CHO
- Die poliamiene, spermien en spermidien, word in rotlewer deur ’n peroksisoomensiem tot putressien, 3-aminopropioonaldehied en H2O2 gekataboliseer. [1]
| C1 | C2 | C3 | C4 | C5 | C6 | C7 | C8 | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| alkanaal | metanaal | etanaal | propanaal | butanaal | pentanaal | heksanaal | heptanaal | oktanaal |
| alkanoon | (geen) | (geen) | propanoon | butanoon | pentanoon | heksanoon | heptanoon | oktanoon |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|