protesteer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | protesteer |
| Verlede Tyd | ek | het geprotesteer |
| Teenwoordige deelwoord | protesterend | |
- pro•tes•teer
- (politiek) Om ontevredenheid uit te spreek oor die beleid wat gevolg word
- Die kern van my brief was bloot dat sommige kunstenaars tydens apartheid teen 'n bose stelsel geprotesteer het. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|