Gaan na inhoud

psigologie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  psigologie     
psi•go•lo•gie
(wetenskap) Die studie van die innerlike lewe en gedrag.
  1. Een van die vak-wetenskappe wat ongetwyfeld sterk onder die invloed van die wysbegeerte staan is die psigologie.[1]

    Sinonieme

Sielkunde

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: psychology(en)
Nederlands: psychologie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor psigologie.