publiseer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  publiseer 
Verlede Tyd  ek   het gepubliseer        

Woordafbreking

pu•bli•seer

Werkwoord

    Betekenisse

'n Werk wat deur 'n bepaalde medium aan die groter publiek beskikbaar gemaak word.

    Voorbeeldsinne

Die ATKV publiseer die tydskrif Die Taalgenoot.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: publish(en), publicize(en)
Nederlands: publiceren(nl)