Gaan na inhoud

punique

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik puniquepuniques
Vroulik puniquepuniques
Hulp:IPA: [py.nik]
  1. (demoniem) Punies, van, betreffende die Puniërs.
  2. Punies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kartago.
  3. Punies, van, betreffende die Puniese taal.

    Sinonieme

1., 2. carthaginois
EnkelvoudMeervoud
(sonder lidwoord)punique m
(met lidwoord)le punique
(taal) Punies, 'n Fenisiese dialek.