quinoa
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| quinoa |
- Van Quechua kinuwa
- qui•noa
- (plante) Die Suid-Amerikaanse plant
Chenopodium quinoa uit die familie
Amaranthaceae - (landbou), (voeding) Die saad van 1) wat as graan geteel word
- Quinoa is glutenvry en bevat meer vesel as die meeste graansoorte. Dit is ook hoër in B-vitamiene as gars, rog, rys en koring. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

