Gaan na inhoud

raaisel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  raaisel    raaisels  
   
(lêer)
raai•sel
Iets waarna geraai moet word; iets waarvan die betekenis nie heeltemal (of heeltemal nie) duidelik is nie
  1. Raaisels in ons kinderdae was nogal algemeen, asook uittelrympie speletjies (Olka bolka riebiekie stolka, olka bolka knol)[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: riddle(en)
Nederlands: raadsel(nl) o