Gaan na inhoud

raaiselskrywer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  raaiselskrywer    raaiselskrywers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  raaiselskrywertjie     raaiselskrywertjies  
'n Raaiselskrywer is 'n persoon wat raaisels bestudeer en skep, veral wiskundige woord- of logika-raaisels.

    Sinonieme

enigmatoloog