raamvertelling
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| raamvertelling | raamvertellings |
- raam•ver•tel•ling
- (taalkunde) Vertellingstegniek waar ’n verhaal ’n geheel vorm waarbinne ander verhale voorkom.
- Die boek Job in die Bybel is 'n voorbeeld van 'n raamvertelling.
- raamverhaal
| Vertalings: raamvertelling | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor raamvertelling.