raap
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| raap | rape |
-
(lêer)
- (kookkuns), (landbou) (
Brassica rapa var. rapa) 'n Wortelgroente wat wêreldwyd in gematigde klimaatstreke gekweek word vir sy wit, bolvormige penwortel
- Rape word gekook, gebraai of gerooster en die blare kan ook gekook, gebraai of rou in slaaie geëet word. Gekookte rape kan ook soos gewone kapokaartappels geëet word en is baie smaaklik.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor raap.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | raap |
| Verlede Tyd | ek | het geraap |
- (vinnig) optel, van die grond vat
- Suid-Afrika se belangrikste bron van sout is die binnelandse panne waar die water deur die son verdamp word en die skoon sout oorbly om geraap te word.[2]
- «Ons moes raap en skraap[3]»
- Ons moes ons regtig inspan om uit die moeilikheid te kom
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|