Gaan na inhoud

rabbyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rabbyn    rabbyne  
rab•byn
(religie) 'n Jood wat die leier is of gekwalifiseerd is om die leier van 'n Joodse gemeente te wees.
  1. Terloops, weet lesers van hierdie blad dalk hoeveel Rabbyne Afrikaansmagtig is? In die Kaap glo ek dat ek die enigste mag wees![1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: rabbi(nl)
Nederlands: rabbijn(nl) m