Gaan na inhoud

radiaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Radiale
Enkelvoud Meervoud
  radiaal    radiale  
ra•di•aal
(wiskunde) 'n Hoekgrootte bereken as die dimensielose verhouding van die booglengte a tot die radius r van 'n sirkel:
  1. Dit is nou maklik om te sien dat ons ‘n hoek van π radiale as ‘n hoek van 180° kan beskou.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: radian(en)
Nederlands: radiaal(nl) m
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   radiaal    radiale    radiaals  
In die rigting van die radiusse van 'n sirkel
  1. In sodanige gevalle staan die sentrale (prototipiese) betekenis van die woord in die sentrum en die ander gebruiksbetekenisse vorm ’n betekenisnetwerk daar rondom heen – ook genoem ’n radiale netwerk.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: radial(en)
Nederlands: radiaal(nl) m


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord radiaal mradialen
   
(lêer)
ra•di•aal
(wiskunde) Radiaal
«Het is eenvoudig in te zien dat we een hoek van π radialen als een hoek van 180° kunnen beschouwen»
Dit is nou maklik om te sien dat ons ‘n hoek van π radiale as ‘n hoek van 180° kan beskou.
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   radiaal  
Verboë   radiale  
Partitief   radiaals  
Radiaal