radio
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| radio | radio's |
-
(lêer)
- ra•di•o
- (media), (kommunikasie) Toestel wat radiogolwe kan ontvang en dit in klank kan omskakel
- Radio was die eerste draadlose (koordlose) manier van kommunikasie. Radio's stuur boodskappe deur radiogolwe pleks van drade.[1]
- Radio-omroep, radio-omroeper, radio-ontvangs, radio-uitsending, radioamateur, radioartikel, radioberig, radioboodkkappe, radioboodskap, radiobuis, radiodrama, radioflits, radiogrammofoon, radiogroep, radiohandel, radiokonsert, radiokontak, radiolamp, radioles, radiomas, radiomens, radiomusiek, radionuus, radiopraatjie, radioprogram, radiorede, radioreklame, radiorubriek, radioskrywer, radiospreker, radiostasie, radiostel, radiosteuring, radiostoring, radiotegniek, radiotegnikus, radioteks, radiotoestel, radioverhaal, radiovervolgverhale, radiowerk
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor radio.