Gaan na inhoud

radio-uitsending

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  radio-uitsending    radio-uitsendings  
(media), (kommunikasie) 'n berig of program wat op die radio uitgesaai word
  1. Guglielmo Marconi geniet erkenning vir die eerste radiouitsending[sic][1] in 1896, maar hy het nie enige geluide of stemme uitgesaai nie, slegs 'n sein. Stemme is eers in die vroeë 1900’s met 'n radiosein uitgestuur.[2]
  1. soos dit in die bron geskrewe word
  2. Weet; Skoolwerk; Dawi Brand; 2022