Gaan na inhoud

radiometriese datering

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamwoordfrase
radiometriese datering
radiometriese + datering
ra•di•o•me•trie•se da•te•ring
(fisika), (geologie), (argeologie) Die proses om die ouderdom van 'n materiaal te bepaal deur die hoeveelheid radioaktiewe verval te meet van een of meer radioisotope wat in die materiaal teenwoordig was toe dit gevorm is.
  1. Radiometriese datering is meer akkuraat aangesien dit gemeet kan word met berekenings gebaseer op bekende data (halfleeftyd van isotope).[1]
Datering

    Hiponieme

Koolstofdatering

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: radiometric dating(en)
Nederlands: radiometrische datering(nl) v