Gaan na inhoud

radionuus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  radionuus     
radio + nuus
ra•di•o•nuus
(media) 'n radioprogramma wat nuus uitsaai
  1. In 2024 het sosiale media televisie verbygesteek as die primêre daaglikse nuusbron, terwyl radionuus die mees gewilde nuusbron gebly het. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: radio news(en)
Nederlands: radionieuws(nl) o