Gaan na inhoud

radioprogram

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  radioprogram    radioprogramme  
radio + program
ra•di•o•pro•gram
(media) 'n Program wat oor radio uitgesaai word
  1. Die radioprogram word byna 40 jaar al oor RSG uitgesaai en het onder luisteraars en lesers 'n bekende en vertroude handelsmerk geword.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: radio program(en)
Nederlands: radioprogramma(nl) o