Gaan na inhoud

radiostasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  radiostasie    radiostasies  
radio + stasie
ra•di•o•sta•sie
(media) 'n kanaal wat gereelde radioprogramme aanbied
  1. Verskeie radiostasies het Dinsdag in die Kaapse metro van die lug verdwyn nadat 'n belangrike transmissietoring deur weerlig getref is.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: radio station(en)
Nederlands: radiostation(nl) o