Gaan na inhoud

radys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Radyse
Enkelvoud Meervoud
  radys    radyse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  radysie     radysies  
Sedert 1226-1250 as radic in Middelnederlands bekend. Van Latyn radicem die 4de naamval van radix 'wortel'. Vanaf die 15de eeu opnuut uit Frans radis oorgeneem wat van Italiaans radice kom. Dit is van dieselfde Latynse bron.[1]
   
(lêer)
ra•dys
(plante), (kookkuns) op Wikispecies Raphanus sativus 'n knolgewas uit die familie op Wikispecies Brassicaceae
Radyse groei die beste wanneer dit vroeg genoeg geplant word om ses weke se groei toe te laat voordat gereelde ryp begin. [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: radish(en)
Nederlands: radijs(nl) v/m