Gaan na inhoud

rangskik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek rangskik  
Verlede Tyd  ek  het gerangskik    
Teenwoordige deelwoord rangskikkend   
Verlede deelwoord gerangskikte   
rang + skik
om iets in 'n sekere volgorde te plaas
  1. Stygende volgorde: Rangskik van die kleinste tot die grootste. Dalende volgorde: Rangskik van die grootste tot die kleinste.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: order(en)
Nederlands: rangschikken(nl)