Gaan na inhoud

rasionaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rasionaal    rasionale  
ra•si•o•naal
'n Regverdiging of rasionalisering vir iets.
  1. Wat is die rasionaal vir die gebruik van RTI? RTI is 'n voorkomende benadering wat daarop gemik is om sukkelende studente te identifiseer voordat hulle te ver agter hul maats raak. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rationale(en)
Nederlands: gedachtegang(nl) m, onderbouwing(nl) v
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   rasionaal    rasionale    rasionaals  
  1. Logies gegrond; nie selfteenstrydig of andersins absurd nie; gebaseer op redelike oorwegings
  2. (wiskunde) Wat as 'n breuk van heelgetalle uitgedruk kan word
  1. Wetenskap is rasionaal en pragmaties. Godsdiens is empiries en filosofies.[2]
  2. As Δ 'n vierkantsgetal is, sal daar twee wortels wees, wat beide rasionaal is.[3]

    Vertalings

  Vertalings:   1. algemeen
Engels: rational(en)
Nederlands: rationaal(nl)
  Vertalings:   2. wiskunde
Engels: rational(en)
Nederlands: rationaal(nl)