Gaan na inhoud

rassisme

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rassisme     
   
(lêer)
ras•sis•me
(politiek) 'n Ideologie wat op ras gebaseer is
  1. Terwyl nasionalisme uit die laat-agtiende eeu, tydens die Verligting en die Franse Rewolusie ontwikkel het, het ideologiese rassisme 'n eeu later ontstaan. [1]

    Sinonieme

rassigheid

    Antonieme

nierassisme
nierassigheid

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: racism(en)
Nederlands: racisme(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rassisme.