Gaan na inhoud

reënjas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Reënjasse.
Enkelvoud Meervoud
  reënjas    reënjasse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  reënjassie     reënjassies  
reën + jas
   
(lêer)
reën•jas, re•enjas
(kleding) 'n waterdigte oorjas geskik vir reënweer
  1. Vrystaters wat dié Desember met Jan Tuisbly se karretjie ry, moet maar die reënjasse byderhand hou.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: raincoat(en)
Nederlands: regenjas(nl) v/m