Gaan na inhoud

reïnkarnasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  reïnkarnasie    reïnkarnasies  
reïn•kar•na•sie, re•inkarnasie
(religie) die begrip dat die siel of gees, ná ’n biologiese dood, ’n nuwe lewe in ’n nuwe liggaam kan begin.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reincarnation(en)
Esperanto: reenkarniĝo(eo)
Nederlands: reïncarnatie(nl) v
Roemeens: reîncarnare(ro) v
Russies: реинкарнация(ru) v
Oekraïens: реінкарнація(uk) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor reïnkarnasie.