Gaan na inhoud

reageer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  dit reageer  
Verlede Tyd  dit  het gereageer    
Teenwoordige deelwoord reagerende   
Verlede deelwoord gereageerde   
re•a•geer
(chemie) Om 'n chemiese veranderingsproses te ondergaan, gewoonlik in kontak in met 'n ander stof
  1. Tydens die reaksie verkleur die rooi-oranje kleur van die dichromaatioon na die groen chromaat-ioon wanneer dit met die alkohol reageer[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: react(en)
Nederlands: reageren(nl)