Gaan na inhoud

reagens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  reagens    reagense, reagentia  
re•a•gens
(chemie) een van die stowwe wat aan 'n chemiese reaksie deelneem
  1. Die getal voor die reagens, of die produk in ’n gebalanseerde vergelyking, word die stoïchiometriese [sic][1] koëffisiënt of stoïchiometriese verhouding genoem.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reagent(en)
Nederlands: reagens(nl) o
  1. soos dit in die bron geskrewe word
  2. Siyavula Science Graad 11; 2012