Gaan na inhoud

reaktant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  reaktant    reaktante  
re•ak•tant
(chemie) een van die uitgangstowwe wat aan 'n reaksie deelneem
  1. Indien die reaktante egter nie in die korrekte verhouding bygevoeg word nie sal ongereageerde reaktante in die finale oplossing oorbly tesame met die gevormde produkte.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reactant(en)
Nederlands: reactant(nl) m