reddeloos
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | reddeloos | reddelose | reddeloos |
- red•de•loos
- wat nie gered kan word nie
- So reddeloos as wat die Suid-Afrikaners op Lord's was, só het die Engelse gesukkel op die kolfblad wat, amper soos klokslag, weer na die derde dag die kolwers laat bontstaan'en die boulers laat feesvier het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|