redoksreaksie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| redoksreaksie | redoksreaksies |
- re•doks•re•ak•sie
- (chemie) 'n Chemiese reaksie waarin elektrone oorgedra word
- In die twee halfreaksies van ’n redoksreaksie is die aantal elektrone wat geskenk is presies dieselfde as die aantal elektrone wat ontvang is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor redoksreaksie.