reduksie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reduksie | reduksies |
- re•duk•sie
- (chemie) die wins van elektrone deur ’n molekule, atoom of ioon.
- Die reduksie van die koper-ione (met ander woorde, hulle verwydering vanuit die kopersulfaatoplossing), verklaar ook die kleurverandering van die oplossing (koper-ione in oplossing is blou).[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|