reduplikasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reduplikasie | reduplikasies |
- re•du•pli•ka•sie
- (taalkunde) Die verdubbeling van letters of woorde om nuwe woorde te vorm
- Reduplikasie soos dit hier bedoel word, verskil van gedeeltelike reduplikasie, wat sistematies in Gotiese sterk preterita voorkom (bv. haíháit by háitan)[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reduplikasie.