Gaan na inhoud

reduseer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek reduseer  
Verlede Tyd  ek  het gereduseer    
Teenwoordige deelwoord reduserend   
Verlede deelwoord gereduseerde   
re•du•seer
(chemie) om elektrone aan 'n ander spesie oor te dra; om die ander spesie se oksidasiegetal te verlaag
  1. Die ontwikkelaar is ’n reduseermiddel soos die organiese verbinding hidrokinoon. Swart metaalsilwer word gevorm. Die ontwikkelaar reduseer slegs die silwerione wat aan lig blootgestel is.[1]

    Antonieme

Oksideer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reduce(en)
Nederlands: reduceren(nl)