Gaan na inhoud

reduseermiddel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  reduseermiddel    reduseermiddels  
reduseer + middel
re•du•seer•mid•del
(chemie) 'n Chemiese stof wat aan ander stowwe elektrone kan oordra
  1. Smeltwerk omvat die verhitting van die erts tot by ’n baie hoë temperatuur, dikwels in ’n hoogoond. ’n Reduseermiddel word gewoonlik bygevoeg en die mineraal word verwyder deur die gebruik van chemiese reaksies.[1]

    Antonieme

Oksideermiddel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reducing agent(en)
Nederlands: reductor(nl) m