regeer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | regeer |
| Verlede Tyd | ek | het regeer |
| Teenwoordige deelwoord | regerende | |
-
(lêer)
- re•geer
- 'n Koning is 'n man wat 'n land as gevolg van oorerwing regeer.
- «Met 'n ystervuis regeer.»
- Regeer onverbiddelik en wreed.
- «Die hand wat die wieg skommel, regeer die wêreld.»
- Moeders oefen die grootste invloed oor die wêreld uit.
| Vertalings: regeer | |||
|---|---|---|---|