reghoekig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | reghoekig | reghoekige | reghoekigs |
- reg•hoe•kig
- (wiskunde) Gekenmerk deur 'n hoek van negentig grade
- ’n Reghoekige driehoek kan ’n gelykbenige driehoek wees.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|