Gaan na inhoud

registreer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek registreer  
Verlede Tyd  ek  het geregistreer    
Teenwoordige deelwoord registrerende   
Verlede deelwoord geregistreerde   
re·gis·treer
  1. (oorganklik) Om gegewens op register te plaas.
  2. (oorganklik) Om met 'n instrument te meet.
  3. (wederkerend) Om 'n aanlyn rekening te maak.
  1. Het jy al vir die kompetisie geregistreer?
  2. 'n Seismograaf registreer aardbewings.
  3. Ek het my geregistreer vir die aanlyn forum "supertaal".

    Sinonieme

  1. aanteken, noteer, vastlê;
  2. boekstaaf, vastlê;
  3. inskryf, inboek, inskryf.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: registreren(nl) inschrijven(nl)
Engels: to register(en)
Hulp:IPA: [/ˌreɣiˈstrɪːr/]
  • re·gis·treer
Die eerste persoon enkelvoud van die teenwoordige tyd van registreren.