Gaan na inhoud

reisende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordreis
Bywoordelikreisend
Attibutiefreisende
rei•sen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van reisend: wat reis, terwyl dit reis
  1. Dr Thys Smith, Ilse Human en Gertie Smit bestuur die reisende klaskamer-projek.[1]
Enkelvoud Meervoud
  reisende    reisendes  
Persone wat reis
  1. Vleis kon alleen in gepekelde of gerookte toestand bewaar word. Gedurende die reis was die reisendes totaal afgesny van die buitewêreld [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: reizende(nl), reiziger(nl)