Gaan na inhoud

rekenkundig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   rekenkundig    rekenkundige    rekenkundigs  
re•ken•kun•dig
Rakende, met betrekking tot, of met gebruik van rekenkunde
  1. Hy maan inwoners egter om 'n formele dispuut met die raad te verklaar sodat die heffing rekenkundig teruggeskryf kan word, eerder as om net eenvoudig die betaling te weerhou [1]

    Antonieme

Meetkundig
Rekenkundige ry, rekenkundige gemiddelde

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: arithmetic(en)
Nederlands: rekenkundig(nl)