rekenkundige gemiddelde
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rekenkundige gemiddelde | rekenkundige gemiddeldes |
- re•ken•kun•di•ge ge•mid•del•de
- (statistiek) Die som van die getalle gedeeld deur hulle aantal
- Die sentrale waardes wat van belang is, is die modus, die mediaan en die rekenkundige gemiddelde.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|