rekenkundige ry
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rekenkundige ry | rekenkundige rye |
- re•ken•kun•di•ge ry
- (wiskunde) 'n Ry getalle waarin die verskil tussen twee opeenvolgende terme konstant is.
- Kan jy die korrekte formule vir die som van ‘n rekenkundige ry identifiseer en toepas?[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rekenkundige ry.