rente
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rente | rentes |
- ren•te
- (finansieel) 'n Bedrag geld wat met gereelde tussenposes betaal moet word vir die vruggebruik van 'n geleende som geld
- Om saamgestelde rente te bereken, waar ’n eksponent in die formule is, moet ons ons kennis van logaritmes gebruik om die waarde van te bepaal.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rente.