rentekoers
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rentekoers | rentekoerse |
- (finansieel) Die persentasie wat gehef word vir die gebruik van 'n bedrag geld gedurende 'n sekere tydperk (dikwels 'n jaar)
- Thembile belê R 3500 in ’n spaarrekening wat ’n rentekoers van 7,5% per jaar betaal, jaarliks saamgestel. Na ’n onbekende tydperk is sy belegging R 4044,69 werd. Hoe lank het Thembile sy geld belê?[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|