Gaan na inhoud

resessief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   resessief    resessiewe    resessiefs  
re•ses•sief
(biologie) Wat deur 'n dominante alleel of eienskap gemasker kan word.
  1. Feitlik alle genetiese siektes volg ’n resessiewe oorerwingspatroon. By resessiewe siektes manifesteer die siekte-fenotipe eers by die nageslag, wat die siekte-geen (die geen-variant verantwoordelik vir die siekte) by beide ouers geërf het.[1]

    Antonieme

Dominant

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: recessive(en)
Nederlands: recessief(nl)