residu
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| residu | residu's, residuë |
- re•si•du
- (chemie) Die vaste deeltjies wat op 'n filter agterbly as 'n vloeistof gefiltreer word
- Wat agterbly na 'n behandeling
- Die helder vloeistof wat deur die filter geloop het, word die filtraat genoem. Die deeltjies wat agterbly op die filtreerpapier word die residu genoem.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|